Jano Vermaak
Jano Vermaak (gebore op Graaff-Reinet op 1 Januarie 1990) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat as skrumskakel (no. 9) vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby gespeel het.
| |||||
Jano Vermaak in 2014 | |||||
Volle naam | Jano Vermaak | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 1 Januarie 1985 | ||||
Geboorteplek | Graaff-Reinet, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,70 m | ||||
Massa | 82 kg | ||||
Skool | HTS Vereeniging | ||||
Universiteit | Universiteit van Johannesburg | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Skrumskakel | ||||
Springbokno. | 838 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013–2015 | Toulouse | 33 | (25) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2005–2011 2011–2012 2015–tans |
Goue Leeus Blou Bulle Westelike Provinsie |
81 15 28 |
(123) (25) (25) | ||
korrek soos op 18 April 2018. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2006–2011 2012–2013 2016– |
Lions&Cats Bulls Stormers |
73 31 18 |
(73) (30) (5) | ||
korrek soos op 18 April 2018. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2012–2013 | Springbokke | 3 | (0) | ||
korrek soos op 18 April 2018. |
Vermaak het ook voorheen vir die Blou Bulle, Bulls, Lions en die Goue Leeus uitgedraf.
Hy het sy eerste toets vir die Springbokke teen Italië op 8 Junie 2013 op Kings Park-stadion in Durban gespeel, maar moes die veld 20 minute voor die einde verlaat met 'n beseerde dyspier.
Eksterne skakels
- SA rugby profiel Geargiveer 5 April 2013 op Wayback Machine
- Bulls profiel
- itsrugby.co.uk profiel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.