Janggi
Janggi (ook Changgi) is die nasionale skaakvariant van Korea. Dit is 'n bordspel wat op 'n bord met 9 rye en 10 geledere gespeel word. Janggi het uit die Chinese spel Chiangtsi ontwikkel. Die speelveld, stukke en aanvanklike opstelling is soortgelyk aan diƩ van chiangtsi behalwe dat dit die "rivier" in die middel ontbreek. Verder begin die generale in die middel van hulle paleise eerder as in die basisry.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.