Jan de la Fontaine
Jan de la Fontaine was goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop van 1730 tot 1737.
Jan de la Fontaine | |
Goewerneur van die Nederlandse Kaapkolonie | |
Ampstermyn 1730 – 1737 | |
Voorafgegaan deur | Pieter Gysbert Noodt |
---|---|
Opgevolg deur | Adriaan van Kervel |
Waarnemende Goewerneur van die Nederlandse Kaapkolonie | |
Ampstermyn 1729 – 1737 | |
Voorafgegaan deur | Johannes Cornelis d’Ableing |
Opgevolg deur | Pieter Gysbert Noodt |
Waarnemende Goewerneur van die Nederlandse Kaapkolonie | |
Ampstermyn 1724 – 1727 | |
Voorafgegaan deur | Maurits Pasques de Chavonnes |
Opgevolg deur | Pieter Gysbert Noodt (waarnemend) |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 1684 |
Sterf | 6 Mei 1743 Wijk aan Zee, Nederlandse Republiek |
Eggenoot/-note | Maria Elisabeth de Man |
Hy het in 1710 na die Kaap gekom as hoof van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie se kruitmagasyne. In 1721 word hy aangestel as sekunde aan die Kaap en in 1724 gekies as waarnemende hoof van die regering met die dood van luitenant-kolonel Maurits Pasques de Chavonnes, en vyf jaar later weer met die dood van Pieter Gysbert Noodt. In 1730 word hy uiteindelik self goewerneur. In 1734 reis hy op 'n inspeksie tot by Mosselbaai. Hy dra die amp in 1737 aan sy opvolger oor en keer die volgende jaar terug na Nederland.
Bronne
- Albertyn, C.F. dr. (hoofred.), Die Afrikaanse Kinderensiklopedie, Nasou, Kaapstad, 1972.
- Rosenthal, Eric, Encyclopaedia of Southern Africa, Juta and Company Limited, Kaapstad en Johannesburg, 1978.
Voorafgegaan deur Pieter Gysbert Noodt |
Goewerneur van die Kaap de Goede Hoop 1737 – 1737 |
Opgevolg deur Adriaan van Kervel |
Voorafgegaan deur Johannes Cornelis d’Ableing |
Goewerneur van die Kaap de Goede Hoop (waarnemend) 1729 – 1737 |
Opgevolg deur Pieter Gysbert Noodt |
Voorafgegaan deur Maurits Pasques de Chavonnes |
Goewerneur van die Kaap de Goede Hoop (waarnemend) 1724 – 1727 |
Opgevolg deur Pieter Gysbert Noodt (waarnemend) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.