Jan Jonker Afrikaner

Jan Jonker Afrikaner (Bethanie, Suidwes-Afrika, omstreeks 1820 – Tsaobis, Duits-Suidwes-Afrika, 10 Augustus 1889) was die sesde en laaste kaptein van die Oorlam-Afrikaner-stam in Suidwes-Afrika. Eers Hendrina Afrikaner het tussen 2004 en 2011 as Oorlamkaptein gedien.

Jan Jonker Afrikaner in 1892
Jan Jonker Afrikaner

Jan Jonker Afrikaner, ca. 1889

6de Kaptein van die Oorlams
Ampstermyn
1863  1889
Voorafgegaan deur Christiaan Afrikaner
Opgevolg deur Hendrina Afrikaner

Persoonlike besonderhede
Gebore Omstreeks 1820
Bethanie, Suidwes-Afrika
Sterf 10 Augustus 1889
Tsaobis, Duits-Suidwes-Afrika

Hy was die seun of broerskind van kaptein Jonker Afrikaner.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.