Jan Bloukaas
Jan Bloukaas (gebore Jean du Plessis)[1] is 'n Suid-Afrikaanse musikant en kletsrymer.[3][4] Sy album Lewe word in 2019 vir die Suid-Afrikaanse Musiektoekenning vir beste Afrikaanse popalbum genomineer.
Jan Bloukaas | |
---|---|
Geboortenaam | Jean du Plessis[1] |
Gebore | ~ 1999 |
Oorsprong | Monte Vista, Kaapstad, Suid-Afrika[2] |
Genres | Kletsrym[3][4] |
Beroep(e) | Musikant, kletsrymer |
Jare aktief | 2017–nou |
Etikette | Inhoud Huis,[2] Universal Music |
Skoolloopbaan
Hy gaan skool by Laerskool De Tyger en matrikuleer aan die Hoërskool Tygerberg.[2]
Diskografie
Ateljeealbums
- 2018: Lewe
- 2019: The Party Starter
EP's
- 2017: Lassit
Enkelspelers
- 2017: "Vakansie"
- 2018: "Desember"
- 2018: "Sterre Brand"
- 2019: "Dans"
Verwysings
- Bea Lingenfelder en Corné Greeff (27 November 2018). "#rrKitskuier met Jan Bloukaas". Rooi Rose. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 5 November 2019.
- Fillies, Avril (4 Oktober 2017). "Jan Bloukaas een van die uitdagers". Netwerk24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 5 November 2019.
- Monsieur, Janie (5 November 2019). "Luister: Jan Bloukaas, Biggy en Katinka almal op een verhoog". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 November 2019. Besoek op 5 November 2019.
- "Lewe - Jan Bloukaas". FAK. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019.
- Wyrley-Birch, Jhua-Nine (27 September 2022). "Breinkanker by Jan Bloukaas gediagnoseer". Maroela Media.
- Mooneys, Roxanne (9 November 2022). "Kanker maak nie Jan Bloukaas se stem stil: 'My grootse bron van krag is geloof'". Huisgenoot.
- Venter, Isabel (9 Desember 2022). "Jan Bloukaas se stryd teen breinkanker: Ons is gereed om te veg ná al die trane". Huisgenoot.
- Visagie, Carla (8 Maart 2023). "Jan Bloukaas deel goeie nuus oor sy kankerstryd: Die breingewas het verklein". Huisgenoot.
- Michaels, Ross (6 Oktober 2023). "Jan Bloukaas oor sy kankerstryd: My hartseer is nie vir myself nie, maar vir my geliefdes". Huisgenoot.
- Wilschutt, Nazley (27 Oktober 2023). "Jan Bloukaas oor kankerstryd: Ek het vrede met die dood – en wil begin totsiens sê". Huisgenoot.
- Van Zyl, Ané (11 Oktober 2022). "Sanger Jan Bloukaas (22) ontvang 1ste ronde bestraling vir breingewas". Netwerk24.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.