Jamestown, Wes-Kaap

Jamestown, ook bekend as Webersvallei, is 'n dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, 6 km suid van Stellenbosch.

Jamestown
Uitsig oor Jamestown in Stellenbosch se rigting
Uitsig oor Jamestown in Stellenbosch se rigting
Jamestown is in Wes-Kaap
Jamestown
Jamestown
 Jamestown se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°58′44″S 18°50′53″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikKaapse Wynlande
MunisipaliteitStellenbosch
Stigting1902
Oppervlak
  Totaal1,62 km2 (0,63 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal2 840
  Digtheid1 753/km2 (4 540/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense10.9%
  Indiërs/Asiërs0.5%
  Bruin mense84.8%
  Swart mense3.3%
  Ander0.5%
Taal (2011)
  Afrikaans 89.8%
  Engels 7.5%
  Ander 2.7%
Poskode (strate)
Jamestown 7600
Poskode (posbusse)
Webersvallei 7614
Skakelkode021

Verwysings

  1. "Hoofplek Jamestown". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.