James Brown
James Brown (3 Mei 1933 – 25 Desember 2006) was 'n Amerikaanse musikant, sanger en liedjieskrywer. Hy word as een van die beste soul-sangers nóg beskou en was bekend vir sy opwindende verhoogoptredes. Sy liedjies sluit in Papas Got a Brand New Bag (1965) en Sex Machine (1970). Hy was as The Godfather of Soul bekend.[1]
James Brown | |
---|---|
James Brown in 2001 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | James Joseph Brown, jr. |
Gebore | 3 Mei 1933 Barnwell, Suid-Carolina |
Sterf | 25 Desember 2006 (op 73) Atlanta, Georgia |
Genres | "Soul" |
Beroep(e) | Musikant |
Jare aktief | 1953–1988, 1991–2006 |
Webwerf | jamesbrown.com |
Lewensloop
James Joseph Brown jr. is op 3 Mei 1933 in Barnwell, Suid-Carolina gebore, maar het in Augusta in Georgia grootgeword. Hy is talle kere deur die polisie in hegtenis geneem. Toe hy 16 jaar oud was, is hy aan gewapende roof skuldig bevind, waarvoor hy drie jaar in 'n jeugsentrum aanhou is. Sy ander oortredings sluit aanranding in.[2]
Vier van Brown se albums is in die Rolling Stone-tydskrif se 2003-lys van die 500 beste albums van alle tye gelys. Brown se bekendste liedjie is Get Up (I Feel Like Being a) Sex Machine.
Brown is op 25 Desember 2006 aan longontsteking en hartsiektes in Atlanta oorlede. 'n Openbare gedenkdiens is in die Apollo-teater vir hom gehou. Ikone soos Michael Jackson, Stevie Wonder en Prince het sy begrafnis bygewoon.
Diskografie
- 1956 Please Please Please
- 1959 Try Me!
- 1960 Think
- 1961 James Browns Presents His Band
- 1961 The Amazing James Brown
- 1961 Night Train
- 1962 Shout & Shimmy
- 1962 Tours the U.S.A.
- 1962 Jump Around
- 1963 Live at the Apollo (1963)
- 1963 Prisoner of Love
- 1964 Pure Dynamite! Live at the Royal
- 1964 Showtime
- 1964 Out of Sight
- 1964 Grits & Soul
- 1965 Papa's Got a Brand New Bag
- 1965 James Brown Plays James Brown
- 1965 Papa's Got a Brand New Bag
- 1966 I Got You (I Feel Good)
- 1966 James Brown Plays New Breed
- 1966 It's a Man's Man's Man's World
- 1966 Handful of Soul
- 1966 Mighty Instrumentals
- 1966 James Brown Sings Christmas Songs
- 1967 Sings Raw Soul
- 1967 Live at the Garden
- 1967 James Brown Plays the Real Thing
- 1967 Cold Sweat
- 1968 I Can't Stand Myself When You Touch Me
- 1968 I Got the Feelin
- 1968 James Brown Plays Nothing But Soul
- 1968 Live at the Apollo (1968)
- 1968 James Brown Sings out of Sight
- 1968 James Brown Presents His Show of Tomorrow
- 1968 Soul Party
- 1968 A Soulful Christmas
- 1968 A Thinking About Little Willie
- 1969 Say It Loud, I'm Black and I'm Proud
- 1969 Gettin' Down to It
- 1969 It's a Mother
- 1969 The Popcorn
- 1969 Plays Rhythm & Blues
- 1969 Excitement
- 1970 Ain't It Funky
- 1970 Soul on Top
- 1970 It's a New Day – So Let a Man Come In
- 1970 Sex Machine
- 1970 Hey America
- 1971 She Is Funky Down Here
- 1971 Hot Pants
- 1971 Revolution of the Mind (lewendig)
- 1971 Super Bad (live)
- 1971 Soul Brother No. 1
- 1972 There It Is
- 1972 Get on the Good Foot
- 1973 Black Caesar
- 1973 Slaughter's Big Rip-Off
- 1973 The Payback
- 1974 Hell
- 1974 Reality
- 1975 Sex Machine Today
- 1975 Everybody's Doin' the Hustle
- 1976 Get up Offa That Thing (1976)
- 1976 Bodyheat
- 1976 Hot
- 1977 Mutha's Nature
- 1977 Strangers
- 1978 Jam/1980's
- 1978 Take a Look at Those Cakes
- 1979 The Original Disco Man
- 1979 Mister Dynamite
- 1980 People
- 1980 Hot on the One (lewendig)
- 1980 Soul Syndrome
- 1981 Nonstop!
- 1981 The Third Coming
- 1981 Live in New York
- 1981 Special
- 1982 Mean on the Scene (lewendig)
- 1983 Bring It On!
- 1985 Live in Concert
- 1986 Gravity
- 1988 I'm Real
- 1991 Love Over-Due
- 1992 Universal James
- 1995 Live at the Apollo 1995
- 1998 I'm Back
- 1999 The Merry Christmas Album
- 2001 Get up Offa That Thing (2001) (lewendig)
- 2002 Super Bad – Live
- 2002 Startime Live
- 2002 In Concert (lewendig)
Verwysings
- HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
- Rolling Stone, rollingstone.com, besoek op 29 April 2017
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie James Brown.
- Brown se amptelike webtuiste