Jacques van der Elstprys

Die Jacques van der Elst-prys word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken aan die persoon wat in die voorafgaande jaar (of jare) die beste artikel geskryf het wat in die Tydskrif vir Geesteswetenskappe gepubliseer is.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.