Jacques Laffite

Jacques-Henri Laffite (gebore op 21 November 1943 in Parys) is 'n voormalige Franse Formule Eenrenjaer van 1974 tot 1986. Hy het ses Grand Prix oorwinnings behaal, almal vir die Ligierspan.

Jacques Laffite
Laffite in 2015
Laffite in 2015
Geboortedatum 21 November 1943 (1943-11-21)
Geboorteplek Parys, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Fransman
Aktiewe jare 1974–1986
Ou span(ne) Iso–Marlboro, Ligier, Williams
Inskrywings 180 (176 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 6
Podiums 32
Loopbaanpunte 228
Voorste wegspronge 7
Vinnigste rondtes 7
Eerste F1-wedren 1974 Duitse Grand Prix
Eerste wen 1977 Sweedse Grand Prix
Laaste wen 1981 Kanadese Grand Prix
Laaste inskrywing 1986 Britse Grand Prix

Laffite was vanaf 1997 tot 2013 'n Formule 1-TV-aanbieder by TF1.[1]

Verwysings

  1. "Jacques Laffite" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2020. Besoek op 2 Augustus 2017.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.