Jacobsbaai
Jacobsbaai is 'n residensiële ontwikkeling van die jare negentig aan die Kaapse Weskus tussen Vredenburg en Saldanha. Huise word streng volgens bouriglyne ontwerp om te voldoen aan die Weskus-volksboukundige styl. Die Jacobsbaai-katstert kom hier voor en is 'n bedreigde spesie.
Jacobsbaai | |
---|---|
![]() Jacobsbaai is aan die Kaapse Weskus tussen Vredenburg en Saldanha geleë. | |
![]() ![]() Jacobsbaai | |
Koördinate: 32°58′0″S 17°53′25″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Weskus |
Plaaslike Munisipaliteit | Saldanhabaai |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |

Aanvanklike uitleg van die dorp, 1993.

Aanvanklike bemarking van die dorp, 1993.

Advertensie wat in 1995 geplaas is.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.