Jaco Mulder

Frederik Jacobus "Jaco" Mulder is sedert Mei 2019 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Hy is 'n lid van die Vryheidsfront Plus (VF+) en die party se provinsiale leier in Gauteng. Hy was voorheen 'n lid van die Gauteng provinsiale wetgewer van 2004 tot 2014.[1]

Jaco Mulder

Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019

Ampstermyn
2004  2014

Persoonlike besonderhede
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Politieke party Vryheidsfront Plus

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.