jQuery
jQuery is 'n vrye JavaScript-raamwerk wat webtuistes meer dinamiese en interaktief help maak. Dit kan gebruik word om veranderinge aan die DOM en CSS aan te bring en met die webbediener te kommunikeer (ook bekend as AJAX).
![](../I/JQuery_logo_text.svg.png.webp)
jQuery se kenteken.
Die ontwikkeling van jQuery is deur John Resig begin. Dit word onder die MIT-lisensie en die GNU Algemene Publieke Lisensie vrygestel.
Weergawes
Enkele weergawes met verystellingsdatums:
Vrygestel op | Weergawe | Ekstra inligting |
---|---|---|
26 Augustus 2006 | 1.0 | Eerste stabiele weergawe |
14 Januarie 2007 | 1.1 | |
10 September 2007 | 1.2 | |
14 Januarie 2009 | 1.3 | |
14 Januarie 2010 | 1.4 | |
31 Januarie 2011 | 1.5 | |
3 Mei 2011 | 1.6 | |
3 November 2011 | 1.7 | |
9 Augustus 2012 | 1.8 | |
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.