Ixia recondita
Ixia recondita is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die suidelike basis van die Leeurivierberg, wes van Swellendam, voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km2 waar daar twee sub populasies is en dit word bedreig deur indringerplante.
Ixia recondita | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. recondita |
Binomiale naam | |
Ixia recondita | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.