Ixia collina
Ixia collina is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Ixia behoort. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Breederiviervallei by Worcester voor. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 40 km2 en daar is drie subpopulasies. Twee van die subpopulasies word bedreig deur die aanlĂȘ van wingerde en die derde deur stedelike ontwikkeling net buite Worcester.
Ixia collina | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Ixia |
Spesie: | I. collina |
Binomiale naam | |
Ixia collina | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.