Ivan Murray Johnston

I. M. (Ivan Murray) Johnston (1898–1960), was 'n Amerikaanse plantkundige. Hy het by Pomona College in Claremont, Kalifornië en Harvard-universiteit gestudeer. Sy plantversamelings word gehuisves in die Rancho Santa Ana Botaniese Tuin, in Claremont, en in die Grey Herbarium van Harvard Universiteit. Sy areas van belangstelling was onder andere Pteridofiete en Spermatofiete.

Taksons vernoem deur Johnston

  • Fitzroya cupressoides
  • Leucophyllum frutescens
  • Astragalus sprucei
  • Euplassa
  • Euplassa occidentalis
  • Fuchsia hypoleuca

Die standaard outeursafkorting I.M.Johnst. word gebruik om hierdie persoon as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.

Sien ook

Literatuur

Verwysings

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.