Ithala-wildreservaat
Die Ithala-wildreservaat is 30 000 hektaar groot en geleƫ in KwaZulu-Natal. Die reservaat is in 1972 geproklameer en is 60 km noord van Vryheid. Die reservaat word egter bereik vanaf Louwsburg.
Ithala-wildreservaat | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Naaste dorp | Vryheid |
Oppervlak | 30 000 ha |
Openingsjaar | 1972 |
Die Pongolarivier vorm die noordelike grens van die reservaat. Die reservaat is bergagtig en Ngotsheberg is 1 450 m bo seevlak.
Bron
- Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3..
Wikimedia Commons bevat media in verband met Ithala Game Reserve. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.