Isoka

Isoka was volgens sy geskatte bevolking van 14 584[1] die vyfde grootste dorp in Zambië se Noordelike Provinsie en is aan die Great North Road en Tazara-spoorlyn geleë.[2] Dit lê 260 km noordoos van Mpika en 109 km suid van Tanzanië se grens.[2]

Isoka
Isoka is in Zambië
Isoka
Isoka
Koördinate: 10°8′0″S 32°38′0″O
LandVlag van Zambië Zambië
ProvinsieNoordelike Provinsie
TydsoneUTC+2 (SAST)

Verwysings

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2013. Besoek op 30 Junie 2013.
  2. Dooley, Brendan & Plewman, Nicholas, African Advernturer's Guide To Zambia, Struik Publishers (Pty) Ltd, Cape Town, 2000
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.