Islamitiese groen

Die kleur groen (Arabies: أخضر, geromaniseer: 'akhḍar) het 'n aantal tradisionele assosiasies in Islam. In die Koran word dit met die paradys geassosieer. Groen is deur die Sjiïete aangeneem, en bly veral gewild in Sjiïtiese ikonografie, maar dit word ook wyd gebruik deur Sunni-state, veral in die vlag van Saoedi-Arabië en die vlag van Pakistan.

#009900

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word Islamitiese groen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #009900
RGB-kleurmodel (0, 153, 0)
CMYK (82, 6, 100, 1)
HSV (120°, 100%, 60%)

Sien ook


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.