Iserlohn
Iserlohn (Wesfalies: Iserlauhn, vanaf Middelnederduits: îse(r)n-lô(ch) "ysterwoud") is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 93 799 op 31 Desember 2012 en 'n oppervlakte van 125,51 km². Iserlohn is net oos van Hagen geleë en is die grootste stad in die distrik Märkischer Kreis.
Iserlohn | |
---|---|
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Deelstaat | ![]() |
Koördinate | 51°23′N 7°42′O |
Stigting (eerste verwysing) | 1150 |
Stadstatus | 1237 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 125,51 vk km |
Hoogte bo seevlak | 247 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2012) | 93 799[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 747/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Michael Joithe (Die Iserlohner) |
Amptelike Webwerf | iserlohn.de |
Verwysings
- "it.nrw.de: Zensus vom 9. Mai 2011 - Bevölkerungszahlen auf Basis des Zensus vom 9. Mai 2011". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 September 2013. Besoek op 14 September 2013.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Iserlohn.
- Amptelike webwerf van Iserlohn
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.