Isabellaskaapwagter
Die Isabellaskaapwagter (Oenanthe isabellina) is 'n voël en 'n Palearktiese, broeiende somerswerwer wat nog slegs eenkeer in Botswana op geteken is gedurende 1972. Die voël is 16 – 17 cm groot en weeg 21 - 27 gram. In Engels staan die voël bekend as die Isabelline Wheater.
Isabellaskaapwagter | |
---|---|
'n Isabellaskaapwagter wys sy swart stert. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. isabellina |
Binomiale naam | |
Oenanthe isabellina (Temminck, 1829) | |
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Oenanthe isabellina. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Oenanthe isabellina". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.