Irrasionale getal
In wiskunde is ’n irrasionale getal enige reële getal wat nie as ’n verhouding van heelgetalle (rasionale getalle) uitgedruk kan word nie. ’n Irrasionale getal kan dus nie as ’n eenvoudige breuk geskryf word nie.
![](../I/PI_constant.svg.png.webp)
Die bekende wiskundige konstante pi (π) is een van die bekendste irrasionale getalle.
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir irrasionale getal.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.