Iqaluit

Iqaluit (uitgespreek /ɪˈkæluːɪt/, voor-1987: Frobisher Bay) is die hoofstad en grootste nedersetting van die Kanadese gebied Nunavut. Met 'n bevolking van sowat 6 699 (2011),[1] is Iqaluit die kleinste hoofstad in Kanada. Dit is aan die suidoostelike kus van die Baffin-eiland geleë. Die naam van die stad beteken "plek met baie vis".[2]

Iqaluit

ᐃᖃᓗᐃᑦ
Iqaluit is in Kanada Nunavut
Iqaluit
Iqaluit
Koördinate: 63°45′16″N 68°31′08″W
LandVlag van Kanada Kanada
Gebied Nunavut
Stigting1942
Bevolking
  Totaal6 699
Webwerfcity.iqaluit.nu.ca

Verwysings

Vlag van Kanada Hoofstede van Kanada Wapen van Kanada
HoofstedeCharlottetownEdmontonFrederictonHalifaxIqaluitOttawaQuebecstadReginaSt. John'sTorontoVictoriaWhitehorseWinnipegYellowknife
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.