Ioniese binding

'n Ioniese binding of ioonbinding is 'n verbinding tussen ione wat ontstaan as gevolg van die elektrostatiese aantrekking tussen 'n negatiewe en 'n positief gelaaide ioon. Dit vind tussen atome met 'n groot verskil in elektronegatiwiteit plaas, meestal molekules/atome met 'n metaalkarakter en molekules/atome met 'n nie-metaalkarakter. Die aantrekkingskrag van die ione is die belangrikste drywende krag.

Konsep: Die elektron word afgestaan en opgeneem
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.