Ioniese See
Die Ioniese See (Italiaans: Mar Ionio, Grieks: Ιóνιo Πέλαγoς, Ionio Pelagos; Albanees: Deti Ion) is 'n gedeelte van die Middellandse See wat deur Italië begrens word aan die westekant, Griekeland aan die oostekant en Albanië na die noorde. Na die suide word dit verbind met die Middellandse See.
Ioniese See | |
---|---|
![]() Nasa-Satellietbeeld van die Ioniese See | |
![]() Kaart van die Ioniese See (regs onder) | |
Koördinate: | 38°N 19°O |
Ligging: | Albanië, Griekeland, Italië |
Soort: | See van die Middellandse See |
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ioniese See.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.