Inxuba Yethemba Plaaslike Munisipaliteit
Die Inxuba Yethemba Plaaslike Munisipaliteit (voorheen Cradock Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
| |||
![]() | |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Chris Hani | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC131 | ||
Burgemeester | Nyameka Goniwe (ANC) | ||
Hoofstad | Cradock | ||
Grootste tale | Xhosa, Afrikaans | ||
Area | 11 663 km² | ||
Bevolking | 65,560 (2011) |
Nedersettings
Nedersettings in die munisipaliteit:
- Conway
- Cradock (setel)
- KwaNonzame
- Lingelihle
- Michausdal
- Middelburg
- Midros
- Somerville
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.