Internasionale Kommissie oor Stratigrafie

Die Internasionale Kommissie oor Stratigrafie (IKS) is ’n kommissie van die Internasionale Unie van Geologiese Wetenskappe (IUGW) wat verantwoordelik is vir die standaardisering van stratigrafieë wêreldwyd. Dit is die grootste kommissie in die IUGW en is in 1961 in Parys gestig.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.