Interflug
Die Interflug Gesellschaft für internationalen Flugverkehr mit beschränkter Haftung was die nasionale lugredery van die Duitse Demokratiese Republiek wat ook as sambreelorganisasie vir alle ander staatsgebonde kommersiële lugvaartbedrywighede gedien het, soos byvoorbeeld landboukundige lugvaart, lugveiligheid en die bedryf en bestuur van lughawens. Die onderneming, wat in 1958 gestig is, is in 1991 ná die Duitse hereniging ontbind.
| |||||||
Gestig | 1958 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Laaste vlug | 1991 | ||||||
Bedryfsbasisse | Lughawe Berlyn-Schönefeld | ||||||
Vlootgrootte | 39 (1990) | ||||||
Bestemmings | Nasionaal en internasionaal | ||||||
Hoofkantoor | Schönefeld, DDR / Duitsland |
Eksterne skakels
- Media
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.