Instelling

'n Instelling kan na een van die volgende verwys:

  • Die handeling om iets in te stel of te verstel.
  • Iemand se houding of oriĆ«ntering teenoor iets anders.
  • Iets wat deur 'n openbare gesag ingestel is. Voorbeelde hiervan is organisasies soos opvoedkundige, kerklike en finansiĆ«le instellings.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.