Inheems

Die woord inheems het verskeie verwante betekenisse:

  • Die natuurlike mense van 'n plek; sien inheemse mense.
  • In biologie beteken inheems natuurlik aan 'n plek of biota, in kontras met enige van verskeie terme wat "nie natuurlik" beteken (nie-inheems, indringer, ingevoer), en word onderskei van endemies: 'n Spesie wat endemies is, is uniek aan daardie plek en word nie elders natuurlik gevind nie, maar 'n inheemse spesie is een wat natuurlik maar nie uniek voorkom in daardie area nie, omdat dit ook natuurlik in ander areas verskyn.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.