Inglewood
Inglewood is 'n swart nedersetting naby die Indiese Oseaankus in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê suidwes van Oos-Londen, en val onder bestuur van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.
Inglewood | |
---|---|
Inglewood Inglewood se ligging in Oos-Kaap | |
Koördinate: 33°4′37″S 27°33′7″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Buffalo City |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,16 km2 (0,45 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 868 |
• Digtheid | 748/km2 (1 940/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Swart mense | 100.0% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 94.9% |
• Gebaretaal | 2.6% |
• Ander | 2.4% |
Poskode (strate) | 5264 |
Skakelkode | 043 |
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Inglewood". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.