Indwerivier

Die Indwerivier is 'n rivier in die binneland van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Die water van die rivier vloei uiteindelik in die Groot-Keirivier in.

Indwerivier
Stroomgebied Oos-Kaap
Suid-Afrika
Monding Groot-Keirivier
Monding-hoogte 785 m

Indwerivier
Koördinate: 31°59′31″S 27°21′13″O
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.