Indringerplant
Die term indringerplant verwys na 'n onderafdeling van plante, wat gedefinieer word as uitheemse plante. Indringerplante kan die ekologiese verwantskap tussen inheemse spesies verander, en kan die ekostelsel, ekonomiese waarde van die ekostelsel en menslike gesondheid verander. 'n Plant word geklassifiseer as 'n indringerplant as dit deur die aksie van mense toegevoeg is in 'n area of gebied waar dit nie voorheen natuurlik voorgekom het nie.
![](../I/Jacaranda_mimosifolia_flowers_and_leaves.jpg.webp)
Pretoria se Jakarandas is 'n voorbeeld van 'n indringerplant.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.