Indre

Indre (Bretons: Antr of Endrez) is 'n stad in die Franse département Loire-Atlantique (région Pays de la Loire) met 3 986 inwoners (2009). Indre staan ook bekend as die "Stad van die drie eilande".

Indre

Antr / Endrez
Wapen van Indre
Wapen
Indre is in Frankryk
Indre
Indre
Koördinate: 47°11′58″N 1°40′12″W
LandVlag van Frankryk Frankryk
Gewes Pays de la Loire
Département Loire-Atlantique
ArrondissementNantes
KantonSaint-Herblain-Ouest-Indre
Regering
  BurgemeesterJean-Luc Le Drenn
Oppervlak
  Totaal4,72 km2 (1,82 vk. myl)
Hoogte
0–26 m (0−85 ft)
Bevolking
  Totaal3 986
  Digtheid844/km2 (2 190/vk. myl)
Poskode
44610, 44620
Skakelkodes44074
Webwerfindre44.fr/

Die naam is afgelei van die Latynse antrum ("grot") en later verskeie kere gewysig (Antrum en Antrinse monasterium in 840, Andra in 1044, Aindre en uiteindelik Indre).

Demografiese ontwikkeling

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.