Indore

Indore (Hindi: इन्दौर, Indaur; [ɪnˈdɔər]) is die grootste stad in die Indiese deelstaat Madhya Pradesh en die mees bevolkte metropolitaanse gebied in Sentraal-Indië, met 'n bevolking van 1 960 631 in 2011. Die stad is 'n belangrike nywerheidstad, vervoer- en kultuursentrum. In die omgewing van Indore word landbougewasse soos mielies en koring verbou.

Indore

इन्दौर (Indaur)
Stad
Die Rajwada in Indore.
Die Rajwada in Indore.
Indore is in Indië
Indore
Indore
Ligging in Indië
Koördinate: 22°43′00″N 75°50′00″O
LandVlag van Indië Indië
DeelstaatMadhya Pradesh
RegionMalwa
DistrikIndore
Regering
  TipeIndore Munisipale Korporasie
  BurgemeesterKrishna Murari Moghe (BJP)
  Munisipale KommissarisRakesh Singh
Oppervlak
  Totaal526 km2 (203 vk. myl)
Hoogte
553 m (1 814 ft)
Bevolking
  Totaal1 960 631
  Digtheid9 718/km2 (25 170/vk. myl)
TydsoneUTC+5:30 (IST)
Poskode
4520xx
Skakelkodes0731
Webwerfindore.nic.in

Indore was een van die gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1987.


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.