Indonesiese Wikipedia

Die Indonesiese Wikipedia is die Indonesiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia se eerste artikel is op 30 Mei 2003 geskryf.

Indonesiese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Indonesies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig ~Mei 2003
Huidige status Aktief
URL id.wikipedia.org

Dit het tans 685 897 artikels en is die 22ste grootste wikipedia.

Voorbeeld

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.