Indiese Oseaan se Antarktiese eilande
Die Indiese Oseaan se Antarktiese eilande is 'n WWF-ekostreek van die Antarktiese gebied wat 'n toendra-bioom besit.
Indiese Oseaan se Antarktiese eilande | ||||
Ekostreek | ||||
Van links na regs: Prins Eduard, Crozet, Kerguelen, Heard en McDonald | ||||
WWF-kode | AN1104 | |||
Bioom | Toendra | |||
Ekosone | Antarktiese gebied | |||
Floraryk | Antarctis | |||
Oppervlakte | 8 300 km² | |||
Beskerm | % | |||
'Lyallia kerguelensis' | ||||
|
Die ekostreek omvat die eilande:
- Prins Eduard-eiland en Marion, wat by Suid-Afrika behoort
- De Crozeteilande, Franse besit
- De argipel van Kerguelen, Franse besit
- Die eiland Heard en die McDonald-eilande, Australiese besit
Flora
Daar is min vaatplante op hierdie eilande, maar party van hulle is endemies.[1]
Endemiese spesie | Prins Eduard | Marion | Crozeteilande | Kerguelen | Heard | McDonald |
---|---|---|---|---|---|---|
Poa cookii | ||||||
Pringlea antiscorbutica | ||||||
Colobanthus kerguelensis | ||||||
Poa kerguelensis | ||||||
Ranunculus moseleyi | ||||||
Polystichum marionense | ||||||
Lyallia kerguelensis | ||||||
Elaphoglossum randii |
Daar is nóg party nie-endemiese species, soos: Crassula moshata, Aceana magellanica, Azorella selago, Cotula plumosa, die grasspesie Agrostis magellanica en die varing Blechnum penna-marina.
Fauna
'n Endemiese voëlspesie is Eaton se pylsterteend.
Galery
- Blechnum penna-marina
- Poa Cookii
- 'n bloeiende Pringlea antiscorbutica tussen Aceana magellanica
- Azorella selago
Verwysings
- "WWF AN1104" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 April 2020.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.