Indiese Grand Prix
Die Indiese Grand Prix was 'n Formule Een-kampioenskapswedren[1] wat drie keer by die Buddh Internasionale Renbaan in Indië van 2011 tot 2013 aangebied is.
![](../I/Jaypee_International_Circuit_2011.svg.png.webp)
Die ren kom nie meer op die Formule Eenkalender voor nie, weens 'n belastingdispuut wat die FIA destyds met die staat Uttar Pradesh van Indië gehad het.[2]
Vorige wenners
Al drie die Indiese Grands Prix is by die Buddh-baan gehou, en almal is deur Sebastian Vettel gewen.
Jaar | Renjaer | Vervaardiger |
---|---|---|
Vind sedert 2014 nie meer plaas nie | ||
2013 | ![]() |
![]() |
2012 | ![]() |
![]() |
2011 | ![]() |
![]() |
Galery
- Force India se motor by Buddh
- Fernando Alonso jaag by Buddh in 2011
Verwysings
- "Formula 1 – The Official F1 Website" (in Engels). Formula1.com. 8 September 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2014. Besoek op 12 Maart 2011.
- "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Augustus 2014. Besoek op 31 Julie 2015.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.