Inception
Inception is 'n Amerikaanse rolprent uit 2010 wat geregisseer is deur Christopher Nolan.[1][2] Die hoofrolspelers is Leonardo DiCaprio, Marion Cotillard, Elliot Page, Tom Hardy en Joseph Gordon-Levitt. Die film word as 'n wetenskapsfiksie-riller beskryf waarin werklikheid en drome met mekaar verweef word. In die Verenigde State het die rolprent op 16 Julie 2010 gepremière. Die rolprent het vier Oscars gewen tydens die 83ste Oscar-toekenningsaand, die vir beste kinematografie, beste visuele effekte, beste klanksmenging en beste klankredigering.
Inception | |
---|---|
![]() | |
Regisseur | Christopher Nolan |
Produksieleier | Emma Thomas Christopher Nolan |
Draaiboek | Christopher Nolan |
Met |
|
Musiek deur | Hans Zimmer |
Kinematografie | Wally Pfister |
Redigeerder | Lee Smith |
Ateljee | Warner Bros. Legendary Entertainment Syncopy |
Verspreider | Warner Bros. Pictures |
Uitgereik | 8 Julie 2010 |
Speeltyd | 148 min |
Land | ![]() |
Taal | Engels |
IMDb-profiel |
Hoofrolspelers
- Leonardo DiCaprio
- Ken Watanabe
- Joseph Gordon-Levitt
- Marion Cotillard
- Elliot Page
- Tom Hardy
- Cillian Murphy
- Tom Berenger
- Michael Caine
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.