Inanda, KwaZulu-Natal

Inanda (Zoeloe: Aangename Plek) is 'n groot woongebied 24 km wes van Durban in die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit in die KwaZulu-Natalprovinsie van Suid-Afrika.

Inanda
Township
Oorspronklike gebou van die Inanda Seminary Sekondêre Skool (links)
Oorspronklike gebou van die Inanda Seminary Sekondêre Skool (links)
Inanda is in KwaZulu-Natal
Inanda
Inanda
 Inanda se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°41′S 30°56′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Oppervlak
  Totaal26,81 km2 (10,35 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal158 619
  Digtheid5 916/km2 (15 320/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.1%
  Indiërs/Asiërs0.2%
  Bruin mense0.2%
  Swart mense99.4%
  Ander0.2%
Taal (2011)
  Zoeloe 88.6%
  Xhosa 4.5%
  Engels 2.4%
  Ander 4.5%
Poskode (strate)
4310
Poskode (posbusse)
4309
Skakelkode031

Geografie

Nabygeleë gemeenskappe sluit KwaMashu en Ntuzuma in, bykomend tot die groot stad Durban. Inanda beslaan 'n groot gebied en is onderverdeel in kleiner woonbuurte, soos Inanda Newtowns A, B en C; Inanda Glebe; Amaoti; en Emachobeni. Dube Village het iewat van 'n toeriste-aantreklikheid geword as gevolg van die ryk historiese verband met John Langibalele Dube, die eerste president van die African National Congress (ANC).

Aan die noordoostekant van Inanda is Phoenix, 'n blyplek/plaas gestig in 1904 deur Mahatma Gandhi, 'n Indiër politieke aktivis in Suid-Afrika tussen 1893 en 1914. Phoenix het gedien as basis vir sy sosiale hulpprogramme en sy bedrywighede van verset teen die ou landsregering.

Bekende boorlinge

Verwysings

  1. "Hoofplek Inanda". Sensus 2011.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.