In Flames
In Flames is 'n Sweedse rockgroep van Gotenburg wat in 1990 deur kitaarspeler Jesper Strömblad gestig is. At the Gates, Dark Tranquillity, Soilwork en In Flames is die enigste oorblywende musiekgroepe wat verantwoordelik is vir die ontwikkeling van die genres bekend as Sweedse death metal en melodiese death metal.
In Flames | |
---|---|
In Flames by Rock am Ring 2017 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Gotenburg, Swede |
Genres |
|
Jare aktief | 1990–hede |
Etikette |
|
Assosiasies |
|
Webwerf | www |
Lede | Anders Fridén Björn Gelotte Niclas Engelin Bryce Paul Tanner Wayne |
Gewese lede | Mikael Stanne Glenn Ljungström Anders Iwers Johan Larsson Jesper Strömblad Henke Forss Daniel Svensson Peter Iwers Carl Näslund Joe Rickard |
Diskografie
- Lunar Strain (1994)
- The Jester Race (1996)
- Whoracle (1997)
- Colony (1999)
- Clayman (2000)
- Reroute to Remain (2002)
- Soundtrack to Your Escape (2004)
- Come Clarity (2006)
- A Sense of Purpose (2008)
- Sounds of a Playground Fading (2011)
- Siren Charms (2014)
- Battles (2016)
- I, the Mask (2019)
- Foregone (2023)
Huidige lede
- Anders Fridén – sang (1995–hede)
- Björn Gelotte – hoof-kitaar (1999–hede), tromme (1995–1999)
- Niclas Engelin – kitaar (1997–1998, 2011–hede)
- Bryce Paul – baskitaar (2017–hede)
- Tanner Wayne – tromme (2018–hede)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.