Imran Khan
Imran Ahmed Khan Niazi HI PP (Oerdoe: عمران احمد خان نیازی; gebore 5 Oktober 1952) is 'n Pakistanse politikus en voormalige krieketspeler wat as die 22ste eerste minister van Pakistan gedien het. Hy is ook die voorsitter van die Pakistan Tehreek-e-Insaf (PTI). Hy was van 2002 tot 2007 en van 2013 tot 2018 lid van die Nasionale Vergadering van Pakistan. Voordat hy die politiek betree het, was Khan 'n krieketspeler en filantroop. Hy het internasionale krieket vir twee dekades gespeel en het later filantropiese projekte soos die Shaukat Khanum-gedenkskankerhospitaal en -navorsingsentrum en Namal-kollege ontwikkel.
Imran Khan | |
22ste eerste minister van Pakistan | |
Ampstermyn 18 Augustus 2018 – 10 April 2022 | |
President | Mamnoon Hussain Arif Alvi |
---|---|
Voorafgegaan deur | Nasirul Mulk (toesighouer) |
Opgevolg deur | Shehbaz Sharif |
Voorsitter van Tehreek-e-Insaf (PTI) | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 25 April 1996 | |
Vise | Shah Mehmood Qureshi |
Lid van die Nasionale Vergadering | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 13 Augustus 2018 | |
Voorafgegaan deur | Obaidullah Shadikhel |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Imran Ahmed Khan Niazi 5 Oktober 1952 Lahore, Pakistan |
Politieke party | Tehreek-e-Insaf |
Kind(ers) | 3 |
Te midde van 'n grondwetlike krisis het Khan in April 2022 die eerste premier geword wat deur 'n mosie van wantroue uit sy amp verwyder is. 'n Stap wat hy bestempel het as 'polities gemotiveerd'. In Augustus 2022 is hy aangekla ingevolge wette teen terreur nadat hy die polisie en regbank daarvan beskuldig het dat hy 'n assistent aangehou en gemartel het.[1] In November 2022 oorleef hy 'n sluipmoordpoging tydens 'n politieke saamtrek in Wazirabad, Punjab.
Verwysings
- "Imran Khan: Pakistan police charge ex-PM under terrorism act". BBC News. 22 Augustus 2022. Besoek op 22 Augustus 2022.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Imran Khan. |
Sportposisies | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Zaheer Abbas |
Kaptein van die Nasionale Krieketspan van Pakistan 1982–1983 |
Opgevolg deur Sarfraz Nawaz |
Kaptein van die Nasionale Krieketspan van Pakistan 1985–1987 |
Opgevolg deur Abdul Qadir | |
Voorafgegaan deur Abdul Qadir |
Kaptein van die Nasionale Krieketspan van Pakistan 1989–1992 |
Opgevolg deur Javed Miandad |
Party-politieke poste | ||
Nuwe pos | Voorsitter van Pakistan Tehreek-e-Insaf 1996–hede |
Sittend |
Politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Nasirul Mulk (Toesighouer) |
Eerste Minister van Pakistan 2018—hede |
Sittend |
Akademiese poste | ||
Voorafgegaan deur Die Barones Lockwood |
Kanselier van die Universiteit van Bradford 2005–2014 |
Opgevolg deur Kate Swann |