Ilse Evertse
Ilse Evertse (*10 Maart 1947, Stellenbosch -) is die getroude van, van die gewilde Afrikaanse skrywer Ilse Steyn. Steyn se skryfwerk sluit in: liefdesverhale,[1] wetenskapfiksie, historiese romans en spanningsverhale. Evertse verkies om onder haar nooiensvan, Steyn, te skryf.[1]
Sien ook
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.