Illiet
Illiet is 'n mineraal met 'n samestelling wat benader kan word met die formule K−(Al,Mg)2.0(Al,Si)4O10)(OH)2. Die samestelling kan nogtans taamlik wissel. Dit word some as 'n vorm van muskoviet beskou.
Illiet | |
---|---|
![]() | |
Formule | K−(Al,Mg)2.0(Al,Si)4O10)(OH)2 |
Nickel-Strunz (10) | 9.EC.15 |
Kleur | Gryswit tot silwerwit, groenerig grys[1] |
Streep | wit[1] |
Glans | wasagtig, vettig, dof [1] |
Hardheid | 1-2 (Mohs)[1] |
Digtheid | 2,79-2,80 g/cm3[1] |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | tweeassig (-)[1] |
RI-waardes | n = 1.535 - 1.573; n = 1.555-1.600; n = 1.565-1.605;[1] |
Kristallografie | |
Kristalsisteem | monoklinies |
Ruimtegroep | B2/m |
Nommer | 12 |
Eenheidsel | a = a = 5.19 Å, b = 8.95 Å, c = 9.95 Å
β = 94.87°[1] |
![]() | |
* Lys van minerale | |
Portaal ![]() |
Die mineraal se naam verwys na een van sy tipelokasies: die staat Illinois in die VS. Illiet is 'n baie algemene mika- en kleimineraal wat is heelparty, veral mariene, sedimente aangetref word. Dit word soms beskou as 'n verweringsproduk van muskoviet en kan self verweer tot montmorilloniet. Dit kom soms afwisselend met lae montmorilloniet of beidelliet voor. In die verweringsproses ontstaan 'n gebrek in muskoviet se die kaliumlae.
Verwysings
- "mindat 2011" (in Engels). Besoek op 23 Julie 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.