Ilias
Die Ilias of Iliade (Grieks: Ἰλιάς) is ’n epiese gedig in daktiliese hektameters (sesvoetige verse). Daar word tradisioneel aanvaar dat Homeros dit geskryf het.
Trojaanse Oorlog |
---|
Die oorlog |
Plek: Troje (moderne Hisarlik, Turkye) Tydperk: Bronstydperk Tradisionele datum: c. 1194-1184 v.C. Moderne datum: c. 1260-1180 v.C. Uitslag: Griekse oorwinning en die verwoesting van Troje |
Letterkundige bronne |
|
Episodes |
Grieke en bondgenote |
Trojane en bondgenote |
Deelnemende gode |
Oorsaak van oorlog: Aan die Griekse kant: Aan die Trojaanse kant: |
Ander onderwerpe |
Dit speel af in die Trojaanse Oorlog en gee die gebeure weer tydens ’n geveg tussen koning Agamemnon en die vegter Achilles. Die Trojaanse perd word ook daarin genoem. Die fliek Troy gaan oor die Trojaanse Oorlog. Hoewel die verhaal net ’n paar weke in die laaste jaar van die oorlog dek, verwys dit na baie van die Griekse legendes daaroor.
- Sing van die wrok, o godin, van Pêleus se seun, Achillés die verderflike wrok, wat tienduisende smarte oor die Achajers gebring het, en baie sterk siele van helde voor Hadés geslinger en hulleself ten prooi van die honde en al die roofvoëls beskik het — en die plan van Zeus is voleindig! — ja, vandat Atreus se seun, koning van manne, en die goddelike Achillés vir die eerste keer in twis van mekaar geskei het.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.