Ibrahim (soera)

Ibrâhîm (Arabies: إبراهيم, "Abraham") is die 14de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 52 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka geopenbaar, twee tot drie jaar voor die Hidjrah, in 'n latere stadium van Mohammed se preke in Mekka toe die vervolging van hom en sy mede-Moslems erg geraak het.[1]

إبراهيم
  Soera 14 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesIbrâhîm
TransliterasieIbrahim
In Afrikaans"Abraham"
Deel13
Ajat52
'n Paneel met vers 7 van die soera "Abraham" in thuluth-skrif.

Die soera lê klem daarop dat net God weet wat in 'n mens se hart aangaan. Dit is ook 'n waarskuwing aan die ongelowiges wat nie gehoor gee aan Mohammed se boodskap nie.

Verwysings

  1. TheLastDialogue (6 Maart 2019). "Surah Ibrahim Summary". The Last Dialogue (in Engels (VSA)). Besoek op 9 Julie 2021.

Skakels

Vorige soera:
Ar-Ra'd
Die Koran Volgende soera:
Al-Hidjr
Soera Ibrahim (soera)

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.