Ibis
Ibisse (Threskiornithinae) is 'n subfamilie van voëls wat aan die familie van ibisse en lepelaars (Threskiornithidae) behoort. Die ibisse is verdeel in genera wat endemies tot die Ou Wêreld is, en ander wat tot die Nuwe Wêreld beperk is.
Ibisse | |
---|---|
Threskiornis aethiopicus in Durban, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Pelecaniformes |
Familie: | Threskiornithidae |
Subfamilie: | Threskiornithinae Poche, 1904 |
Genera | |
|
Ibisse is waadvoëls met lang bene en lang afgeboë snawels. Hulle soek gewoonlik in groepe kos, meestal skaaldiere wat hulle uit die modder oppik. Die meeste spesies broei in bome, dikwels met lepelaars of reiers.
Genera en spesies
- Genus Threskiornis — Ou Wêreld
- Skoorsteenveër, Threskiornis aethiopicus
- Threskiornis bernieri
- Threskiornis solitarius – uitgestorwe
- Threskiornis melanocephalus
- Threskiornis molucca
- Threskiornis spinicollis
- Genus Pseudibis — Asië
- Pseudibis papillosa
- Pseudibis davisoni
- Genus Thaumatibis — Asië
- Thaumatibis gigantea
- Genus Geronticus — Ou Wêreld
- Geronticus eremita
- Kalkoenibis, Geronticus calvus
- Genus Nipponia — Oos-Asië
- Nipponia nippon
- Genus Bostrychia — Afrika
- Bostrychia olivacea
- Bostrychia bocagei
- Bostrychia rara
- Hadeda, Bostrychia hagedash
- Bostrychia carunculata
- Genus Theristicus — Suid-Amerika
- Theristicus caerulescens
- Theristicus caudatus
- Theristicus branickii
- Theristicus melanopis
- Genus Cercibis — Suid-Amerika
- Cercibis oxycerca
- Genus Mesembrinibis — Sentraal- en Suid-Amerika
- Mesembrinibis cayennensis
- Genus Phimosus — Suid-Amerika
- Phimosus infuscatus
- Genus Eudocimus — kusstrook van Nuwe Wêreld
- Eudocimus albus
- Eudocimus ruber
- Genus Plegadis — Ou en Nuwe Wêreld
- Glansibis, Plegadis falcinellus
- Plegadis chihi
- Plegadis ridgwayi
- Genus Lophotibis — Madagaskar
- Lophotibis cristata
Spesies wat in Suider-Afrika voorkom
- Skoorsteenveër, Threskiornis aethiopicus
- Kalkoenibis, Geronticus calvus
- Hadeda, Bostrychia hagedash
- Glansibis, Plegadis falcinellus
Fotogalery
- Glansibis (Plegadis falcinellus) in Spanje
- Witibis (Eudocimus albus) van Sentraal-Amerika
- Skarlakenibis (Eudocimus ruber) van Suid-Amerika
- Kardinaalibis (Pseudibis papillosa) in Indië
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.