Ibero-Amerika

Ibero-Amerika (Spaans: Iberoamérica, Portugees: Ibero-america) is 'n versamelnaam vir lande op die Amerikaanse kontinent waar Spaans of Portugees die voertaal is. Dit word onderskei van Latyns-Amerika, wat ook Franssprekende lande insluit.

Ibero-Amerika

In 'n wyder sin omvat Ibero-Amerika ook die Iberiese Skiereiland, oftewel Spanje, Portugal en Andorra. Hierdie lande het 'n histories-kulturele verbintenis. Hulle organiseer sedert die jare '90 van die 20ste eeu reëlmatig gesamentlike konferensies.

Lande

  • Spaanssprekend: (Meer as 400 miljoen sprekers)
Vlag van Argentinië Argentinië 38 747 000
Vlag van Bolivië Bolivië 9 182 000
Vlag van Chili Chili 16 928 000
Vlag van Colombia Colombia 45 600 000
Vlag van Costa Rica Costa Rica 4 401 000
Vlag van Dominikaanse Republiek Dominikaanse Republiek 10 090 000
Vlag van Ecuador Ecuador 13 228 000
Vlag van El Salvador El Salvador 6 881 000
Vlag van Guatemala Guatemala 12 599 000
Vlag van Honduras Honduras 7 205 000
Vlag van Kuba Kuba 11 269 000
Vlag van Meksiko Meksiko 115 296 000
Vlag van Nicaragua Nicaragua 5 487 000
Vlag van Panama Panama 3 232 000
Vlag van Paraguay Paraguay 6 158 000
Vlag van Peru Peru 27 968 000
Vlag van Puerto Rico Puerto Rico 3 726 000
Vlag van Spanje Spanje 44 116 000
Vlag van Uruguay Uruguay 3 463 000
Vlag van Venezuela Venezuela 26 749 000
  • Portugeessprekend: (Omstreeks 212 miljoen sprekers)
Vlag van Brasilië Brasilië 201 032 714
Vlag van Portugal Portugal 10 487 289

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.