Ian Smith (akteur)

Ian Smith (gebore 19 Junie 1938) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Prisoner (1979), Neighbours (1985), Blue Heelers (1994), en Underbelly (2008).

Ian Smith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 19 Junie 1938 (1938-06-19)
Melbourne, Victoria, Australië
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1959–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1993: Body Melt

Televisiereekse

  • 1979: Prisoner
  • 1985: Neighbours
  • 1994: Blue Heelers
  • 2000: Neighbours Revealed
  • 2008: Underbelly

Televisierolprente

  • 2008: 'Neighbours' on Five
  • 2018: Reel Stories: Kylie Minogue

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.