iSithebe

iSithebe is 'n nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is suid van Nyoni.

iSithebe
iSithebe is in KwaZulu-Natal
iSithebe
iSithebe
 iSithebe se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°6′S 31°25′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikiLembe
MunisipaliteitMandeni
Oppervlak
  Totaal155,68 km2 (60,11 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal32 322
  Digtheid208/km2 (540/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Swart mense100%
Taal (2011)
  Zoeloe 97.8%
  Xhosa 0.5%
  Ander 1.7%

Geskiedenis

Die dorpie het ontstaan toe 'n nywerheidspark in 1971 hier gestig is om werk aan die plaaslike bevolking te verskaf. Die naam van die park beteken glo "gelyk plek".

Sien ook

Bron

  1. "Hoofplek iSithebe". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.