IEEE
Die IEEE is die Instituut vir Elektriese en Elektroniese Ingenieurs, 'n internasionale organisasie in die VSA gestasioneer, wat standaarde en protokolle ontwikkel vir honderde elektroniese en elektriese tegnologieë. Die organisasie gebruik 'n reeks nommers om te onderskei tussen die verskillende tegnologievertakkings (vergelykbaar met die Dewey klassifikasiestelsel in biblioteke).
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Institute of Electrical and Electronics Engineers. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.